
Takbestuurder / Branch Manager: Hannes Coetzee
Adres / Address: Posbus 267, Hoofweg, Tweeriviere, Joubertina 6410
GPS: -33.836656, 23.891994
Tel: 0422731905 | Faks / Fax: 0422731103 | Epos / Email: hcoetzee@tagri.co.za
Tuinroete Agri Twee Riviere is geleë 4km oos van Joubertina in die Langkloof. Besoek ons gerus vir vriendelike diens en ‘n wye reeks landbou-, hardeware-, verf, kruideniersware en ander produkte. Ons lewer af en kampioen kliëntediens is ons wagwoord.
Weeksdae: 7:30-17:00
Saterdae: 8:00-12:00
