
Takbestuurder / Branch Manager: Ewert Jonck
Adres / Address: Posbus 911, Oslerstraat, Stilbaai Oos 6674
GPS: -34.364789, 21.416694
Tel: 0287543520 | Faks / Fax: 0287543524 | Epos / Email: ejonck@tagri.co.za
Tuinroete Agri is geleë in Stilbaai, ‘n mooi en veilige maar tog ‘n besige dorpie aan die Kaapse Suidkus, 26km vanaf die N2 tussen Riversdal en Albertinia. Ons voorsien ons produkreekse aan die publiek, landbouer, bouer , selfdoenentoesias en vakansieganger . Produkte in ons tak sluit in huishoudelike- en landbouprodukte, veevoere, tuinbou insluitend plaag- en onkruid beheer, besproeiing, hardeware, klerasie, buitelewe en nog meer. Ons personeel wil u hartlik uitnooi om ons te besoek en wil u graag verseker van ‘n aangename koopervaring met ons. Hou ook ons plaaslike pers dop vir gereelde promosies en spesiale aanbiedinge.
Weeksdae: 7:30-17:00
Saterdae: 8:00-13:00
