Riversdale

Takbestuurder / Branch Manager: Lukas Janse van Vuuren

Adres / Address: Posbus 36, Ladysmithweg, Riversdal 6670

GPS: -34.083886, 21.253453

Tel: 0287132404 | Faks / Fax: 0287133303 | Epos / Email: lvvuuren@tagri.co.za


Tuinroete Agri Riversdal is geleë aan die berg se kant van die dorp. Die tak bied aan die landbougemeenskap gehalte produkte teen mededingende pryse met goeie diens deur ingeligte personeel. Vir ons dorp se mense en toeriste is daar verskeie produkreekse wat hul in en om die huis sal help. Die vakansieganger sal by ons altyd iets kry om sy vakansie glad te laat verloop.

Winkelure:

Riversdal handelswinkel

Weeksdae:7:30 – 17:00
Saterdae: 8:00-12:00

Riversdal Silo

Maandae-Donderdae: 7:30-13:00 en 13:30-17:00
Vrydae: 7:30-13:00 en 13:30-16:00
Saterdae: gesluit


Go Back