
Takbestuurder / Branch Manager: Chris Snyman
Adres / Address: Posbus 70, Industrieweg, Mosselbaai 6500
GPS: -34.158667, 22.104063
Tel: 0446011200 | Faks / Fax: 0446011243 | Epos / Email: csnyman@tagri.co.za
Tuinroete Agri Mosselbaai is dié bestemming vir `n unieke inkopie ervaring. Onder een dak kry u onder andere verf , besproeiings-, veaartseny-, buitelewe-, tuinbou en hardeware produkte. Ons is ook bekend vir ons konfyte, beskuit, droë vrugte, olywe en neute. Ons spog met `n groot verskeidenheid tuisgemaakte produkte en ook `n wynafdeling met keur wyne. Kom vul u voertuig by ons vulstasie wat vanaf 1 Desember 2011 vir u gerief oop is tot 22h00, 7 dae `n week. Ons personeel glo aan Kampioen Kliëntediens, kom beproef dit gerus!
Weeksdae: 7:30-17:00
Saterdae: 8:00-13:00
Weeksdae: 8:00-17:00
Saterdae: 8:00-13:00
