Herold

Takbestuurder / Branch Manager: Freislich Louw

Adres / Address: Posbus 21, Hoofweg, Herold 6615

GPS: -33.832328, 22.428317

Tel: 0448881626 | Faks / Fax: 0448881666 | Epos / Email: flouw@tagri.co.za


Tuinroete Agri Herhold (handel en silo) is geleë in Camferskloof tussen die Outeniqua- en Kammanassieberge. Die omgewing is bekend vir onder andere hops-, druiwe- pere-, appels-en sybokhaarprodukte. Die Herholdlandbouskou word jaarliks gedurende die eerste week van September op die perseel gehou. Die tak spesialiseer in landbouprodukte en die takbestuurder voorsien graag kwotasies en doen plaasbesoeke.

Winkelure:

Weeksdae: 7:30-17:00
Saterdae gesluit


Go Back