
Takbestuurder / Branch Manager: Alvin Ruiters
Adres / Address: Posbus 1, Hoofweg, Herbertsdale 6505
GPS: -34.015942, 21.761428
Tel: 0446511676 | Faks / Fax: 0446511701 | Epos / Email: aruiters@tagri.co.za
Tuinroete Agri Herbertsdale is geleë noord-wes van Mosselbaai langs die Langtou- en Gouritzriviere en bedien ‘n diverse landbougemeenskap. Suiwel-, skaap-, vleisbees- en groenteboerdery word bedryf in die area met die twee riviere as lewensaar. Herbertsdale spog ook met twee van die voorste wynprodusente in die Edendistrik, naamlik Jakkalsvlei en Die Poort kelders. As die alleenverskaffer van brandstof en verskeie landbou-insette lewer Tuinroete Agri Herbertsdale ‘n onmisbare diens aan die gemeenskap.
Klop by ons aan vir kundige en flinke diens.
Weeksdae: 08h00-17h00
Saterdae: 08h00-12h00
