George

Takbestuurder / Branch Manager: Johan le Roux

Adres / Address: Posbus 170, Yorkstraat, George 6530

GPS: -33.963153, 22.453833

Tel: 0448014500 | Faks / Fax: 0448014513 | Epos / Email: jleroux@tagri.co.za


TRA George verskaf ‘n wye verskeidenheid van boerderybenodigdhede, huis-, tuin-, buitelewe- en selfdoenprodukte vir landbouprodusente en die algemene publiek. Vriendelike en professionele kliëntediens is ‘n prioriteit en Tuinroete Agri streef daarna om aan al ons klante ‘n aangename inkopie-ervaring te bied.

Om u tevredenheid te verseker is kundige verkoopspersoneel beskikbaar met advies rakende al ons produkte sodat u die regte keuse kan maak en waarde vir u geld ontvang. TRA George voorsien kwaliteit produkte in die volgende kategorieë:

Ons kernwaardes is integriteit, dissipline, professionele verhoudings, passie vir wat ons doen en lojaliteit teenoor ons Maatskappy. Tuinroete Agri is u eenstop landbou- en selfdoenwinkel vir professionele diens en kwaliteit produkte.

Winkelure

Weeksdae 8:00-17:00( George Verf en George Vulstasie): 7:30-17:00
Saterdae: 8:00-13:00


Go Back