Aberdeen

Takbestuurder / Branch Manager: Theunis Holtzhausen

Adres / Address: Porterstraat, Aberdeen, 6270

GPS: -32.474189, 24.058933

Tel: 0498460489 | Faks / Fax: 0498460697 | Epos / Email: tholtzhausen@tagri.co.za


Die groter perseel van Tuinroete Agri se tak in Aberdeen het meegebring dat daar ‘n groter verskeidenheid van produkte met uitstekende diens teen bekostigbare pryse beskikbaar is. Ons beoog 'n vulstasie op die perseel wat 'n groot aanwins vir Aberdeen en distrik sal wees. Die sewe personeellede poog om die beste diens in die Karoo aan u as kliënt te gee. Voorstelle om ons diens nog meer te verbeter word verwelkom.

Winkelure:

Weeksdae: 7:30-17:00
Saterdae: 7:30-12:00


Go Back