Image3

Soek Winkels

Vind 'n Tuinroete Agri winkel in jou area!

Landbouhandel


Die landbouhandel is daarop gerig om op ‘n gespesialiseerde en kompeterende basis in die behoeftes van die landbou te voorsien. Die onderstaande is ‘n opsomming van die belangrikste produkgroepe wat hanteer word:


Landbouprodukte

  • Veevoer
  • Saad
  • Brandstof, gas en smeermiddels
  • Omheining
  • Boumateriaal en gereedskap
  • Watertenks
  • Saad
  • Bemesting
  • Besproeiing
  • Veeartseny
  • Verpakkingsmateriaal
  • Veiligheidsklere

Grootmaat Handel


Grootmaathandel word grootliks op ‘n direkte basis gedoen om in die grootmaatbehoeftes van die landbou en ander verbruikers te voorsien. Hierdie besigheid word hoofsaaklik gedoen deur middel van kwotasies en tenders en die doel is om insette en produkte op ‘n effektiewe wyse teen kompeterende pryse aan grootmaatverbruikers te verskaf.