Kommunikasie

Tuinroete Agri Knysna verbeterings!

Annelie van Wyk - Tuesday, September 27, 2011

Ons het eindelik begin met die lang verwagte herbou van die tak op Knysna. Hierdie nuwe ontwikkeling behoort teen die einde van 2011 voltooi te wees. Behalwe vir 'n baie groter gebou, sal die nuwe perseel beskik oor baie meer parkeerruimte asook 'n vulstasie wat gelyktydig agt voertuie kan bedien teenoor die huidige twee. ...