Kommunikasie

Kunstenaar van George steek kers op by Tuinroete Agri

Annelie van Wyk - Thursday, September 29, 2011

Mnr Francois de Wet, ‘n kunstenaar van George, moes onlangs die uitdaging die hoof bied om ‘n reuse model van ‘n aalwyn te maak vir oprigting op die N2 by Albertinia. ...

Tuinroete Agri maak 66 hartjies bly!

Annelie van Wyk - Thursday, September 29, 2011

Tuinroete Agri het 66 hartjies by die Dieprivier Primêreskool in Noll aan die begin van die nuwe kwartaal baie bly gemaak.  Elkeen kon die nat en koue winter aanpak met splinternuwe waterskoene geskenk deur Tuinroete Agri en Agrinet.   Mev Hannie Strydom, die Takbestuurder van TRA het die waterskoene oorhandig  net betyds vir die lekker reën wat die volgende week oor ons streek geval het. ...