Kommunikasie

Wenakker uitknipsel - BEHOU VISIE TE MIDDE VAN UITDAGINGS

Annelie van Wyk - Friday, November 25, 2011

"Kyk watter groot liefde die Vader aan ons bewys het: Hy noem ons kinders van God..." (1 Johannes 3:1)


Almal van ons, ongeag die werk wat ons doen of posisie wat ons beklee, moet daagliks die uitdagings en “issues” wat oor ons paaie kom hanteer en seker maak dat ons bly fokus op ons visie en doelwitte. This is to a large extent what life is all about. Of u nou ‘n huisvrou/tuiste skepper, ‘n landbouer, ‘n onderwyser, ‘n bouer, ‘n kontrakteur of ‘n bestuurder van ‘n besigheid is, die grootste uitdaging is om visie en rigting te behou te midde van daaglikse uitdagings en “issues” wat jou van koers wil afdruk.

Almal van ons, ongeag die werk wat ons doen of posisie wat ons beklee, moet daagliks die uitdagings en “issues” wat oor ons paaie kom hanteer en seker maak dat ons bly fokus op ons visie en doelwitte. This is to a large extent what life is all about. Of u nou ‘n huisvrou/tuiste skepper, ‘n landbouer, ‘n onderwyser, ‘n bouer, ‘n kontrakteur of ‘n bestuurder van ‘n besigheid is, die grootste uitdaging is om visie en rigting te behou te midde van daaglikse uitdagings en “issues” wat jou van koers wil afdruk.

  • U is almal bestuurders wat mense (insluitende kinders), take, afsprake, stelsels, grondstowwe(ofbestanddele), gereedskap of toerusting moet beheer en organiseer – aanvaar dit so en besef dat uself besluite moet neem om sodoende die uitkoms te kan beïnvloed;
  • Accept that challenges and issues are part of life – it is part of the Lord’s plan to ensure that we handle these issues correctly, to rectify that which is wrong and to be in control of the issues that we can handle;
  • Don’t stress too much about the issues that you cannot control or influence;
  • Heelwat spanning word veroorsaak deur onverwagse struikelblokke wat opduik. In baie gevalle help dit om beter te beplan om sodoende die verrassings te beperk. Los onsekerhede so gou as moontlik op voordat dit in die toekoms onaangename verrassings word;
  • Die oorsaak van ‘n ander tipe spanning is die gevoel van spyt of teleurstelling wanneer ‘n situasie verkeerd hanteer word, verkeerde dinge gesê word of indien daar nie reg opgetree is nie. Belangrik is om altyd teenwoordigheid van gees te handhaaf en te dink voor jy optree of praat;
  • Moenie skaam wees om te sê jy is jammer nie, ons is almal mense wat foute maak. Ongelooflik die “genesende” uitwerking wat die woord “jammer” op ‘n spanningsvolle insident kan hê. Ook teenoor kinders moet ons jammer kan sê;
  • Always focus on the incident, the principle, the rule or the issue at hand – do not focus on the individual or the personality;
  • Change your attitude – start everyday by anticipating that you will have to face and handle issues coming your way. Be prepared and decide that you will and are going to solve the issues at hand – face reality. Sometimes one needs time to make decisions – be realistic;
  • Neem besluite uit ‘n hemelse perspektief – onthou alle sake het 4 kante – jou kant, my kant, ‘n aardse “oplossing” en ‘n hemelse perspektief;
  • Wees voorbereid op kritiek en moenie “stress” as jy nie krediet ontvang nie – daar is niks in die lewe wat jyself vermag nie - ander mense is altyd betrokke en alles is uiteindelik uit Genade;
  • Always focus on the positive, be polite and considerate towards others and also try to understand the perspective of others;
  • Die belangrikste en wat werklik saak maak is die verskil wat jy in ander mense se lewens maak, al is dit ook hoe gering;
  • Besef wat jou kapasiteit is en dat elke mens tyd nodig het om te rus, te ontspan en om “batterye” te herlaai – gun jouself dit!

Seënwense en alles van die beste vir 2012! / I wish you a blessed Christmas and all the best for 2012!
J.D Weys - Besturende Direkteur / Managing Director


Laai die Wenakker Nuursbrief af in pdf formaat