Kommunikasie

TUINROETE AGRI MOSSELBAAI TREK NOG 'N NUWE BAADJIE AAN

Annelie van Wyk - Wednesday, December 07, 2011

Die Tuinroete Agri Groep is baie opgewonde oor die uitbreiding van hul bestaande vulstasie fassiliteit aangrensend aan Louis Fourieweg in Voorbaai.

This new development boasts a fully fledged Bonjour outlet in addition to the service station and a Standard Bank ATM. The fuel station and Bonjour will offer extended service hours from 06:00 to 22:00

Hierdie uitbreiding is 'n voortsetting van die opgradering van die totale perseel wat vir die langer termyn beplan word en verskaf beide diesel en loodvrye brandstof. Lead replacement petrol will still be available at the existing fuel station that will remain in full operation.

Die amptelike opening van die vulstasie was op Dinsdag 6 Desember 2011 toe Mnr Hendrik Pienaar, die Voorsitter van die Tuinroete Agri Raad die rooi lint geknip het en die sjampanjeproppe geklap het.

Mnr Jan Weys Besturende Direkteur van Tuinroete Agri, Mnr Hendrik Pienaar, Voorsitter van die Tuinroete Agri Raad en Alex van Breda, Streeksverkoopsbestuurder van Total klink 'n glasie op die nuwe Tuinroete Agri vulstasie.

Mnr Chris Snyman, Takbestuurder van TRA Mosselbaai, Rudie Fick , Ester Saayman, Bestuurder van TRA vulstasie, Mossie Mostert, Asst Bestuurder Vulstasie en Isabel Geldenhuys.