Annelie van Wyk - Thursday, September 29, 2011
Mnr Francois de Wet, ‘n kunstenaar van George, moes onlangs die uitdaging die hoof bied om ‘n reuse model van ‘n aalwyn te maak vir oprigting op die N2 by Albertinia.
Wat die taak bemoeilik het was om die regte skakerings verf te bekom sodat die aalwyn so lewensgetrou moontlik kon wees. Na vele navrae, sonder sukses, het hy uiteindelik by die Tuinroete Agri Verfwinkel in George gaan kers opsteek. Almal wat die reuse aalwyn al gesien het sal saamstem dat dit baie na aan die ware Jakob is.
Vir spesialis raad en alle verf navrae kontak gerus: