Annelie van Wyk - Monday, January 16, 2012
Annelie van Wyk - Wednesday, December 07, 2011
Die Tuinroete Agri Groep is baie opgewonde oor die uitbreiding van hul bestaande vulstasie fassiliteit aangrensend aan Louis Fourieweg in Voorbaai. Lees meer...
Annelie van Wyk - Friday, November 25, 2011
Annelie van Wyk - Tuesday, October 25, 2011
Kennis geskied hiermee dat die 15de Jaarlikse Algemene Vergadering van die Aandeelhouers van Tuinroete Agri Bpk gehou sal word op Vrydag 25 November 2011 om 10:00 by die Hoofkantoor te Mosselbaai (G C du Preezsaal, Industrieweg, Voorbaai, Mosselbaai). Lees meer...
Annelie van Wyk - Thursday, September 29, 2011
Mnr Francois de Wet, ‘n kunstenaar van George, moes onlangs die uitdaging die hoof bied om ‘n reuse model van ‘n aalwyn te maak vir oprigting op die N2 by Albertinia. Lees meer...
Annelie van Wyk - Thursday, September 29, 2011
Min mense weet dat TRA oor ‘n depot genaamd “Babes se winkel” in die Baviaanskloof beskik. Babes Nortje en haar man Gustav wat albei boorlinge van die Baviaanskloof is, bestuur die winkel al sedert 1970. Lees meer...
Annelie van Wyk - Thursday, September 29, 2011
Tuinroete Agri het 66 hartjies by die Dieprivier Primêreskool in Noll aan die begin van die nuwe kwartaal baie bly gemaak. Elkeen kon die nat en koue winter aanpak met splinternuwe waterskoene geskenk deur Tuinroete Agri en Agrinet. Mev Hannie Strydom, die Takbestuurder van TRA het die waterskoene oorhandig net betyds vir die lekker reën wat die volgende week oor ons streek geval het. Lees meer...
Annelie van Wyk - Tuesday, September 27, 2011
Ons het eindelik begin met die lang verwagte herbou van die tak op Knysna. Hierdie nuwe ontwikkeling behoort teen die einde van 2011 voltooi te wees. Behalwe vir 'n baie groter gebou, sal die nuwe perseel beskik oor baie meer parkeerruimte asook 'n vulstasie wat gelyktydig agt voertuie kan bedien teenoor die huidige twee. Lees meer...
1