Tuinroete Agri se Versekeringspan is goed toegerus om u van advies rakende korttermynversekering te bedien.
Hierdie versekering dek onder andere u geboue, inhoud, voertuie, toerusting en gepaardgaande aanspreeklikheid. In die huidige ekonomiese omstandighede met eise wat hanteer word op grond van mark- of vervangingswaardes is dit noodsaaklik dat u vir die regte waarde verseker. Onderversekering kan lei tot aansienlike verliese.
Kontak telefoonnommers:
Avontuur : Ian du Plessis, Suzette Basson en Anlie Scott – 044 7523004
Mosselbaai : Gerhard en Annette Visser - 044 6011200.
Riversdal : Jacques de Beer en Charlene Avenant - 028 7133516
Ons verseker u van ons beste diens en bied met trots ‘n verskeidenheid versekeringsprodukte aan u as kliënt.
Tuinroete Agri Bpk – FSP nr 42334