Soek Winkels

Vind 'n Tuinroete Agri winkel in jou area!

English Version Coming Soon!

Please note that the Afrikaans version constitutes phase 1 of the Tuinroete Agri website project.
The English version will be launched during February 2012.
We thank all our English clients for their patience and understanding in this regard.

Welkom by Tuinroete Agri

Jou een stop winkel in die Tuinroete!

Tuinroete Agri met sy hoofkantoor in Mosselbaai fokus daarop om gehalte produkte teen mededingende pryse met goeie dienslewering aan landbouers, tuiniers, verf- en boukontrakteurs, selfdoen-entoesiaste en aan alle bedrywe en inwoners van ons streek te bied. Lees meer...


Verskeidenheid Produkte!

Ons fokusarea is die verskaffing van landbouprodukte, maar ‘n wye reeks ander gehalte produkte teen mededingende pryse word ook aangebied.

Landbouhandel

  • Veevoer
  • Saad
  • Omheining
  • Watertenks
  • Saad
  • Bemesting
  • Besproeiing
  • Veeartseny
  • Brandstof, gas en smeermiddels
  • Verpakkingsmateriaal
  • Verf
  • Veiligheidsklere

Kleinhandel

  • Brandstof, gas en smeermiddels
  • Verf en sement
  • Boumateriaal en gereedskap
  • Hardeware
  • Buitelewe en kampering
  • Tuinbou
  • Kruideniersware en deliprodukte
  • Troeteldierbenodighede
  • Drank
  • Elektrieseware
  • Klere
  • Huishoudelike produkte

Promosies en Winskopies