Tuinroete Agri fokus daarop om gehalte produkte teen mededingende pryse met goeie dienslewering aan landbouers, verf- en boukontrakteurs, tuiniers, selfdoen-entoesiaste en aan alle bedrywe en inwoners van ons streek te bied.
Ons waardeer alle komplimente en neem klagtes ter harte. U kan ons help om ons diens te verbeter deur terugvoer te verskaf op die vorm onder. Indien u dit so verkies sal u terugvoer streng vertroulik hanteer word.