Graanopberging


Die Tuinroete Agri opbergingsfasiliteite is geleë in Riversdal, Albertinia, Herold en Avontuur. By hierdie verskillende punte is die maatskappy in staat om verskillende grane soos koring, korog, hawer, gars, canola en koljander te hanteer.

Die wesenlike belegging in masjinerie en personeel maak dit moontlik dat die verskillende grane opgeberg kan word met die opsie om sekere grane per produsent afsonderlik te stoor. Grane kan ook skoongemaak en gedroog word.

Kontak gerus die Tuinroete Agri Graanafdeling vir kundige advies en oplossings in terme van die hantering van graan:

Riversdal Silo Chris van Schalkwyk 028 713 2404 cvschalkwy@tagri.co.za
Albertinia Silo Barnie Barnard 028 735 1094 albgraan@tagri.co.za
Herold Silo Freis Louw 044 888 1626 flouw@tagri.co.za
Avontuur Silo Piet Swart 044 752 3004 pswart@tagri.co.za
Graanhoof Hanno Laufs 028 713 2404 hlaufs@tagri.co.za

Verwante dokumente


Graanleweringsbepalings en prosedures Graanleweringsbepalings en prosedures (76 KB)


Silotariewe ander graan 2011 - 2012 Silotariewe ander graan 2011 - 2012 (25 KB)


Silotariewe koring 2011 - 2012 Silotariewe koring 2011 - 2012 (34 KB)


Statutere heffings 2011-2012 Statutere heffings 2011-2012 (33 KB)